Rene Swart
- 4
- reviews
- 0
- helpful votes
- 20
- ratings
-
'n Baie lang brief aan my dogter [A Very Long Letter to My Daughter]
- By: Marita van der Vyver
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 11 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.
-
-
Skitterend
- By Rene Swart on 04-07-23
Skitterend
Reviewed: 04-07-23
Ek wil opspring en hande klap! Wat ń lekker leesgenot. Joanie se voorlesing was uitmuntend.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Corali (Afrikaans Edition)
- Vywervrou Trilogie 3 [Lady Woman Trilogy, Book 3]
- By: Chanette Paul
- Narrated by: Roeline Daneel
- Length: 15 hrs and 53 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Kan sy nog enige sin in die lewe vind as dit voel asof haar slagaar deurgesny is? As jong, uiters begaafde kunstenaar sou Corali feitlik enigiets doen om haar kunstenaarskap voluit te kon uitleef. Daarom sou die kinders wat haar geliefde so graag wou hê hoegenaamd nie in haar lewe ingepas het nie. Haar ambisie en smagting na erkenning laat Corali uiteindelik tot die ondenkbare instem, al kos dit haar die man wat sy liefhet.
-
-
Briljant!
- By Rene Swart on 01-07-23
- Corali (Afrikaans Edition)
- Vywervrou Trilogie 3 [Lady Woman Trilogy, Book 3]
- By: Chanette Paul
- Narrated by: Roeline Daneel
Briljant!
Reviewed: 01-07-23
Ek het al drie die Vywervrou boeke terdeë geniet! Voorlesing was uitstekend. Corali was my gunsteling.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Kantelpunt [Tipping Point]
- By: Sophia Kapp
- Narrated by: Daneel van der Walt
- Length: 13 hrs and 30 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, 'n konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag - sy het stilgebly.
-
-
Wou dit nie luister nie
- By marié du Toit on 05-20-24
- Kantelpunt [Tipping Point]
- By: Sophia Kapp
- Narrated by: Daneel van der Walt
Skitterend!
Reviewed: 03-21-22
Ek is sprakeloos! Die storielyn was aangrypend, snaaks, diep, hartseer en kon myself met soveel daarvan vereenselwig.
Daneel van der Walt, jou voorlesing was finominaal!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Eindspel [End Game]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 5 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk. Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel.
-
-
Definitief aan te beveel
- By Mickey Theunissen on 04-22-25
- Eindspel [End Game]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Susanne Beyers
Skitterende storielyn en voorlesing!
Reviewed: 03-04-22
Susanne Beyers se voorlesing was skitterend!
Die boek het my aangenaam verras. Dankie Wilna Adriaanse!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!