Siembamba
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
3 months free
Buy for $16.80
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Cintaine Schutte
-
By:
-
Madelein Rust
About this listen
Mindie Rochebrandt en haar tweelingsuster, Mandelien, is beide swanger met hul eersteling. Ná ’n onsmaaklike insident tydens Mindie se ooievaarstee besluit sy egter om haar advokaatman, Marius, te verlaat sodra sy geboorte geskenk het. Maar enkele dae later kom Mindie af op ’n gruwelike toneel in Mandelien se meenthuis. Wie verniel ’n swanger vrou en haar ongebore baba so wreedaardig? En hoekom?
Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol onvoorspelbare intriges.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2023 Madelein Rust (P)2025 Human & RousseauListeners also enjoyed...
-
Bessie se hangkasbiblioteek
- By: Madelein Rust
- Narrated by: Daneel van der Walt
- Length: 10 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier. Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een Sondag ná kerk langs die treinspoor staan en flikkers gooi vir al wat ’n treindrywer is, besluit Bessie om die tiener onder haar vlerk te neem.
By: Madelein Rust
-
Die skuiling [The Shelter]
- By: Helena Hugo
- Narrated by: Roelien Daneel
- Length: 6 hrs and 49 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap staan voorop vir Berdine in haar droom van ’n kliniek en skuiling. Dieter Daneel bly in die voorgrond en met die naamgee-seremonie van die skuiling word Berdine weereens voor ’n keuse gestel.
By: Helena Hugo
-
Duiwelsroos
- By: Leon van Nierop
- Narrated by: Leon van Nierop
- Length: 9 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Op die spogroosplaas Roosbaron in die Laeveld ontmoet privaatspeurder Beer Henning die eksentrieke eienares, Mathilda van Eck, wie se sewentienjarige seun Marnus presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood is. Beer vermoed Marnus is vermoor, en dat die motief hier reg onder sy neus is. En in so ’n geval is die moordenaar steeds op die plaas . . . en word ook Beer se lewe nou bedreig!
By: Leon van Nierop
-
Hans bars die bioborrel
- By: Rudie van Rensburg
- Narrated by: Pierre van Pletzen
- Length: 5 hrs and 42 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang egter sleg. Hy sal die raad op ’n ander manier moet vasvat . . .
-
Ons skulde [Our Trespasses]
- By: P.P. Fourie
- Narrated by: Antoinette Louw
- Length: 8 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ’n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem?
-
-
Intriguing
- By Anonymous User on 09-15-24
By: P.P. Fourie
-
Feniks [Phoenix]
- By: Deon Meyer
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 12 hrs and 7 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Kaptein Mat Joubert moet ’n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ’n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie één kans om homself te bewys en weer voor te begin.
-
-
Incredible!
- By Amazon Customer on 05-20-25
By: Deon Meyer

Great story but bad narration
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Spannende verhaal met baie kinkels!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.