• Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika

  • Nov 21 2024
  • Length: 4 mins
  • Podcast

Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika

  • Summary

  • Die Kenhardt Boerevereniging het kuilvoer aangekoop om onder die boere te versprei, en ons is diep dankbaar vir die publiek se ondersteuning. Elke hart wat bloei vir die boer, sy vee word opreg waardeer.

    Terwyl ons saam met die boere hoop en bid vir reën, weet ons dat sommige dalk nie hierdie krisis sal oorleef nie. Maar met gemeenskapsamewerking en die land se steun, is daar steeds 'n vonkie hoop in Kenhardt.

    Mense wat skunking wil maak met voer of vervoer van voer of geld skenk om aankope te doen is welkom: BRING HOOP , Standard Bank, Tjek rekening, Rek No: 10209381971 Tak kode: 051001 verwysing Hoop/jou naam kontak persoon is : Chris van Biljon 082 961 6620


    Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Droogte in Kenhardt in die Noord Kaap - Suid Afrika

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.