Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen Podcast By  cover art

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

Listen for free

View show details

About this listen

Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
No reviews yet