Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken Podcast By  cover art

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

Listen for free

View show details

About this listen

President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het kwessies soos landelike veiligheid, vervalle infrastruktuur, noodsaaklikheid van betrokkenheid in sy praatjie bespreek.

Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het.

Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
No reviews yet