![So Lyk ’n Vrou [This Is What a Woman Looks Like] Audiobook By Ilse Verster cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51gGfxt6oWL._SL500_.jpg)
So Lyk ’n Vrou [This Is What a Woman Looks Like]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
3 months free
Buy for $14.17
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Sanett Oosthuizen
-
By:
-
Ilse Verster
Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond. Maar hoekom val Bart se broer uit ’n boom voor Esli se ouerhuis? En watter donker geheim is onderliggend aan Bart se ma se vreemde gedrag en onfatsoenlike grappe? Wat dink kollegas van Esli se haarstyleksperimente en panda-oë? Verdien sy om in die spaarkamer te skuil omdat sy, volgens Bart, aand na aand die kos brand en die hond se pote laat nat word as dit reën? In So lyk ’n vrou... vertel Ilse Verster van Esli se heelwording en hoe sy, ná ’n leeftyd van mishandeling, in ’n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee stem aan ’n stukkende vrou wat net wil hê die pyn moet stop. Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2022 Penguin Random House South Africa (P)2022 Penguin Random House South AfricaListeners also enjoyed...
![Doolhof [Maze] Audiobook By Rudie van Rensburg cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51A5wkgij0L._SL240_.jpg)
![Stella se dogters [Stella's Daughters] Audiobook By Helene de Kock cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/41nOxyZKYXL._SL240_.jpg)
![Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva] Audiobook By Sophia Kapp cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51WhD5Dlz7L._SL240_.jpg)

![Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz] Audiobook By Chris Karsten cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51QEiSLCekL._SL240_.jpg)
![Elisabet se oorlog [Elizabeth's War] Audiobook By Helene de Kock cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/61v426ODopL._SL240_.jpg)
![Die dood van 'n goeie vrou [The Death of a Good Woman] Audiobook By Chris Karsten cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51uDG7JJm-L._SL240_.jpg)
![Kantelpunt [Tipping Point] Audiobook By Sophia Kapp cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51dwl2phwdL._SL240_.jpg)
![Onsigbaar [Invisible] Audiobook By Deon Meyer cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51bHmJqHDHS._SL240_.jpg)
![Moord op Stellenbosch [Murder in Stellenbosch] Audiobook By Julian Jansen cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51QKNvUE38L._SL240_.jpg)
![Kyk na my [Look at Me] Audiobook By Nataniël cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51q8RMd6JQL._SL240_.jpg)
![7 Dae [7 Days] Audiobook By Deon Meyer cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51aOChJgffL._SL240_.jpg)
![Buit [Booty] Audiobook By Dibi Breytenbach cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51HC6NYPKfL._SL240_.jpg)

![Huis van Gruwels [House of Horrors] Audiobook By Susan Cilliers cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/517sAee3SGL._SL240_.jpg)
![Vloek [Swear] Audiobook By Rudie van Rensburg cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/51tg-9qOLnL._SL240_.jpg)
![Eindspel [End Game] Audiobook By Wilna Adriaanse cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/41QLKbxAJRL._SL240_.jpg)



So akkuraat geskryf omdat ek so ñ gesinsgeweld ouerhuis oorleef het.
Goddank vir ñ Francois wat heling kan bring.
Ek wil elke dag vir my Francois.
Skokkend akkuraat!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Boeiend maar skokkend
Something went wrong. Please try again in a few minutes.