Skoenlapper Audiobook By Irma Venter cover art

Skoenlapper

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Skoenlapper

By: Irma Venter
Narrated by: Stian Bam
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $20.00

Buy for $20.00

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.

Short description/annotation:
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Iewers naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf. Wanneer die lyk van ’n IT-biljoenêr na vloede op ’n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig oor haar verlede. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Irma Venter (P)2013 Human & Rousseau
Mystery
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Ek glo daar is n opvolg want dit is n storie wat boei. Elke hoofstuk. so geniet.

Uitstekend!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Kon die boek nie stop nie. Saam gelag, gehuil, woedend geword. Irma... Jy mag maar!

Uitmuntend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

longwinding story with a very predictable ending. He said...I said...we said...
Average performance and very average storyline

very average

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Very impressive i wish they could make a movie of this book very quickly please

Most interesting book ever

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Excellent story. Stian Bam great as always. Irma Venter did it again. Enjoyable book

Awesome read

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het maar net 'n kans gevat op hierdie boek; geen idee gehad waaroor dit gaan behalwe die paar sinne wat ek op audible gelees het nie. Ek is so bly! Dit is 'n interessante boek met karakters waaroor ek omgee, en nou sien ek daar's twee verder boeke in die reeks; Skrapnel en Sondebok. Dis snaaks, want Skoenlapper kon beslis net op sy eie gestaan het. Toe ek klaar gelees het, het ek nie gedink daar gaan 'n opvolg wees nie, maar nou ja.

Stian Bam het dit goed voorgelees ook. Daar was 'n paar keer wat ek nie die stemme kon onderskei nie, en was nie altyd seker wie dit is wat praat nie. Hy't ook 'n bietjie binnensmonds gepraat so hier en daar. Maar, dis 'n klein ding, en het nie my genot van die storie bederf nie.

Die storie het my aan Konsalik se boeke laat dink, maar beter geskryf.

Bottom line: koop dit.

Uitsekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Want to know wat happen in the next book!!!! Love the narrator! He is very good!!

Would really love to listen more of her books!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ongelooflike interessante storie! Boeiend tot op die einde! Geniet elke minuut daarvan! Trots Afrikaans. 🇿🇦 Irma Venter

Boeiend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

ek sal ook graag van jou ander boeke wil lees dankie vir uitstekende werk. groete

Uitstekend Irma!! Ek het die boek baie geniet en s

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het die boek, asook die storie, baie geniet. As ek moet eerlik wees sal ek bieg en sê die einde was bietjie teleurstellend.

Goeie boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews