De Domino Podcast By Pieter van Deventer cover art

De Domino

De Domino

By: Pieter van Deventer
Listen for free

About this listen

My naam is Pieter van Deventer. Hier gaan ek my gedagtetjies van tyd tot tyd los – vir wat dit werd is. "De Domino” beteken “Oor die Here.” Dit is breedweg waaroor ek wil gesels: Oor die Here Jesus. Ek bid dat my podgooi episodes hier vir jou vrugbaar mag wees. Bid dat God my sal help om nederig te wees. Ek het ook 'n webblad: dedomino.wordpress.comPieter van Deventer Christianity Ministry & Evangelism Spirituality
Episodes
  • Oorwin die draak, bevry die prinses!
    18 mins
  • Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen
    Mar 24 2024

    Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Show more Show less
    1 hr and 14 mins
  • Veg en Bou in Suid-Afrika
    Feb 18 2024

    Hallo daar! Dit was weer baie lekker om met Willem te gesels. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Show more Show less
    2 hrs and 10 mins
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
No reviews yet