Asem [Breath]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Get 2 free audiobooks during trial.
Buy for $12.92
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Armand Aucamp
-
By:
-
Jan Vermeulen
About this listen
’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie.
Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Armand Aucamp.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2016 LAPA Publishers (P)2020 LAPA PublishersListeners also enjoyed...
-
Kyk na my [Look at Me]
- Herinneringe aan 'n kindertyd
- By: Nataniël
- Narrated by: Nataniël
- Length: 8 hrs and 5 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir. Voorgelees deur die skrywer.
-
-
Nataniëls grandmother...a wise woman indeed.
- By Brandon Harrison on 06-25-24
By: Nataniël
-
Moord op Stellenbosch [Murder in Stellenbosch]
- Twee dekades se skokverhale [Two Decades of Shocking Stories]
- By: Julian Jansen
- Narrated by: Susan Booysen
- Length: 7 hrs
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers–’n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.
-
-
Enjoyed
- By Leonie on 11-13-23
By: Julian Jansen
-
Na 'n plaas in Afrika (To Farm in Africa)
- By: Irma Joubert
- Narrated by: Anton Brink
- Length: 15 hrs and 57 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
’n Nuwe lewe wag op hom. In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leër op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef.
-
-
The hardships of war and the perseverance of humans.
- By Anonymous User on 01-02-25
By: Irma Joubert
-
Die blou van onthou [The Blue Remembered]
- By: Marita van der Vyver
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 12 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Hierdie publikasie van Marita van der Vyver is ʼn wydstromende rivier van ʼn roman, ʼn boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. Die verhaal word vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies – drie vroue wat reageer op mekaar en hul tyd. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind.
-
-
Hoe blou is dié blou van onthou
- By Estee on 12-09-19
-
Die Opstand Van Poppie Nel [The Uprising of Poppie Nel]
- By: Hans du Plessis
- Narrated by: Waldemar Schultz
- Length: 7 hrs and 4 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Liefde is al wat vir die mens oor is. Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie - praat of opstaan nie. Lukas het ook nie regtig trek vir ’n pratery nie, sy eie pyn is nog vir hom te kosbaar.
-
-
Ag nee man
- By Zilda on 11-12-24
By: Hans du Plessis
-
Eindspel [End Game]
- By: Wilna Adriaanse
- Narrated by: Susanne Beyers
- Length: 13 hrs and 5 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk. Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel.
-
-
Skitterende storielyn en voorlesing!
- By Rene Swart on 03-04-22
By: Wilna Adriaanse

What listeners say about Asem [Breath]
Average customer ratingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 12-30-23
Dit was nou 'n 'lekker' boek!
Die storiie trek mens in van die begin af en ek kon nie ophou luister nie. Armand lees dit absoluut puik voor. Wel gedaan. Nou wag ek dat meer van die skrywer se boeke op Audible gedeel word...
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!