Daar's Sand in My Are [There's Sand in My Veins] Audiobook By Marika du Toit-van Heerden cover art

Daar's Sand in My Are [There's Sand in My Veins]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Daar's Sand in My Are [There's Sand in My Veins]

By: Marika du Toit-van Heerden
Narrated by: Marika du Toit-van Heerden
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $14.95

Buy for $14.95

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

Ervarings wat hulself met woorde begin vorm en dan in sinne begin stap met die skrywer se hartsnare wat die leisels hou, gun ongetwyfeld 'n storie die lewe. Hierdie bundel bevat stories en vertellings oor die skrywer se liefde, ervarings en verhoudings in die Boesmanland, die Karoo en Namibië. Dis vars skryfsels vol energie wat die prag van die omgewing waarbinne sy haar bevind eerlik en op so 'n wyse beskryf, dat luisteraars 'n dieper sielsheid ervaar. Daar's Sand in My Are, kom uit die murg en dis stories wat jou sal laat lag, soms sal laat huil en dalk sal laat dink.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Marika du Toit-van Heerden (P)2021 Marika du Toit-van Heerden
Adventurers, Explorers & Survival
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Luistergenot uit die boonste rakke. Elke oomblik het my siel geraak. ñ Boek om na te luister en weer te herluister. Sien uit na nog meer uit die skryfster se pen.

Daar’s sand in my are

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Asof ek daar was, die leser gee soveel lewe aan daie woorde. Kan nie wag vir n volgende boek van hierdie skrywer nie!

Elke oomblik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.