Katryn (Afrikaans Edition) Audiobook By Jan Huisamen cover art

Katryn (Afrikaans Edition)

Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Katryn (Afrikaans Edition)

By: Jan Huisamen
Narrated by: Johan Nel
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $14.70

Buy for $14.70

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

Hierdie aangrypende roman oor ’n ongeletterde Nama-vrou van die Richtersveld speel af in die 1950’s. Katryn Jonis word van moord aangekla, maar sy kom agter die pro deo advokaat glo nie in haar onskuld nie en besluit dan om haar eie verdediging in die hof te behartig. Die vindingryke en berekende wyse waarop die reguit en passievolle Katryn die waarheid uit die staat se getuies in die hof trek, boei die leser deurgaans. Daar is baie vrae: Wie het dan die moord gepleeg, en hoekom? Hoekom het Abraham Klink en sy familie die Jonis-familie deur die jare so getreiter? Want waar Katryn en Salmon ook al geboer en gewoon het op die walle van die Grootrivier - by Kortdoorn, by Grootderm - daar het die Klinke hulle op ’n slinkse manier skade berokken. Totdat Katryn op ’n dag gedryf word tot optrede met ’n vreeslike nadraai. Omring deur vyandige getuies veg sy vir haar lewe in ’n hof in Kaapstad.

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2014 Jan Huisamen (P)2019 Human & Rousseau
Contemporary Fiction Genre Fiction Mystery
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Uitstekend voorgelees of liewer vertel. Die verhaal is lewens getrou en ongelooflik.
Ek kon nie ophou luister nie.

Uitstekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Wonderlike storie, pragtig vertel. Baie baie geniet. Baie dankie, dis die moeite werd en meer xx

Absoluut puik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die hardelewe van die Richtersveld. Goeie verhaal en puik opgevoer. Uitstaande luisterboek. Intrigue en familie vetes.

Puik Verhaal

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

A must read, Katryn’s story is a vivid reminder of how the people of the Richtersveld struggled for equal rights and justice through the telling of one woman’s journey to free her self after almost impossible odds

Beautiful captivating story

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Verteller puik. ń Anderste verhaal wat my geboei het, laat lag het en ook laat nadimk het. Genotvol en ń moet luister.

Katryn

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

KATRYN IS 'N STORIE GESKRYF IN DIE NAMAKWALANDSE TONGVAL. DIE KARAKTER INSPIREER MENS OM STERK TE STAAN IN DIE LEWE. BRILJANT VOORGELEES.

Genotlik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Kon nie neersit nie! Pragtige storie wat jou neem na die hart van die Nama mense met hulle taal, gewoontes en tradisies en geloof. Voorleser neem mens na die plek en sy mense met aksent en voorlesing. Baie geniet!

Uitstekend!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

N absolute moet luister. So neem Katryn ons saam op n reis van hartseer, blydskap en oorwinning! Dit maak die jare se seer in ons wakker van ons deel i Katryn se lewe en ondervindings

Fantasties!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Aangrypende verhaal, en die voorleser gee absoluut kleur aan die karakters, tesaam met die boeiende verhaal.

Aangrypend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.