Die verdwyning van Mina Afrika [The Disappearance of Mina Africa] Audiobook By RSG, Eben Cruywagen - adaptation cover art

Die verdwyning van Mina Afrika [The Disappearance of Mina Africa]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Die verdwyning van Mina Afrika [The Disappearance of Mina Africa]

By: RSG, Eben Cruywagen - adaptation
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $20.75

Buy for $20.75

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

Op ʼn winterdag in 1945 ontferm ʼn kinderlose blanke egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ʼn driejarige halwe weeskind - Mina Afrika. Hulle wil haar graag ʼn kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul "aanneemkind". Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ʼn ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: Net een misstap en die blankes sal vinger wys en sê: Daar het die De Graaffs nou hulle loon. Wat het hulle in elk geval verwag van ʼn "hotnoskind", maak nie saak hoe goed sy "opgevoed" is nie. Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié "misstap". Die verraderlike daad van ʼn ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in ʼn eindelose spiraal van bedrog. ʼn Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses....

The full list of narrators includes: Simone Benjamin, De Klerk Oeloefse, Elanza Swart, Frieda van Heever, Waldi Schultz, Joel Liebenberg, Marcel van Heerden, Shirley Ellis, Juanita Swanepoel, Deidre Wolhuter, Brendan Daniels, and Zenobia Kloppers.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB Publishers
Historical Fiction
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Goeie opvoering. Die musiek het ‘n bietjie gepla dit was heeltemaal te veel, maar die storie het my geraak. Die uutsprwke van die kleurlings in die kaap het my beslis terug gevoer kaap
Toe.

Goeie storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dankie Zuretha Roos vir die lewens reis en lesse van Mina Afrika. Uitstekende verhaal!

Briljant!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het die boek verskriklik geniet. Baie geluk aan die skrywer, en die voorlesers. Dit is n besondere skryfstyl.

Uitstekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die musiek tussen die hoofstukke raak te veel. Verder was dit 'n heerlike luisterboek. Geluk.

.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dit was ek & my vrou se 3de Afrikaanse oudio boek.. en ons is oor die 70 jr oud!
My vrou het in die Hexriviervallei grootgeword en die vertellings was vir haar bekend. Die skrywer was net 1 jaar ouer as sy.
Die verhaal se vertelling van die apartheidsjare se hartseer, het ons getref. Dit bring die werklikheid weer terug.
Dankie

Dit was baie mooi.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het dit op die radio geluister en nou weer.
Vir dié wat nie daardie geskiedenis ken nie, of net boekekennis daarvan het, vat hierdie omvattende stel van gebeure die hele geskiedenis goed saam en bring dit af tot op menslike vlak.

UITSTEKEND!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.