Preview
  • Mirre

  • Vywervrou Trilogie, Book 2
  • By: Chanette Paul
  • Narrated by: Therese Bam
  • Length: 13 hrs and 6 mins
  • 4.7 out of 5 stars (15 ratings)

Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Mirre

By: Chanette Paul
Narrated by: Therese Bam
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $18.93

Buy for $18.93

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.

Publisher's summary

Hoe onmasker ’n vrou die man wat haar aanrand sonder om die teiken vir sy wraak te word?

Hy sal vir jou sê dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos ʼn maagdevlies. Jy kan nooit weer ʼn maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast.

Mirre weet Marilyn is reg, maar ʼn Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dít sal hy haar nooit vergewe nie.

Buitendien, sy verstaan waar die ‘beast’ in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie ʼn aanranding sal oorleef nie.

Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naudé met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou.

Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 LAPA Publishers (P)2021 LAPA Publishers
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Mirre

Average customer ratings
Overall
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    13
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    2
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    14
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    13
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    1
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Oulike lekker luister boek

Die boek baie geniet. Voorlesing goed en die karakters kruip in jou hart in. Gaan nou Corali lees!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

1 person found this helpful

  • Overall
    3 out of 5 stars
  • Performance
    3 out of 5 stars
  • Story
    3 out of 5 stars

Mirre

Die leser is baie vinnig, dit vat gewoond raak. Die karakters voel almal uit dieselfde doek gesny met min nuanse, kompleksiteit of variasie. Dit is wel goeie ontspanning en mooi romanse.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!