Onderwêreld [Underworld] Audiobook By Fanie Viljoen cover art

Onderwêreld [Underworld]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Onderwêreld [Underworld]

By: Fanie Viljoen
Narrated by: Anrich Herbst
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $19.00

Buy for $19.00

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

Eckardt Wilken is nuut in matriek by die privaatskool Lawson Kollege, waar Greg Owen die hoofseun is. Reeds met die inlywing van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken. Eckardt se verdwyning betrek Greg op twee vlakke - as moontlike verdagte en later as blootlegger van 'n gevaarlike ondergrondse projek.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Fanie Viljoen (P)2013 NB Publishers
Suspense Thriller & Suspense
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Hou baie van die narrator. Die storie oor die algemeen is baie goed hulle kon beter aandui waar en wanneer sekere hoofstukke afspeel

Goeie storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die boek was fantasties om te lees!Ek het geluister sowel as saam gevolg in die boek en kan sê dat hierdie ń awesome voorgeskrewe boek is!!!Ek het die storielyn geniet en Audible het dit baìe maklik en gerieflik gemaak om die boek te lees!

Uitstekende boek!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Om die boek te volle te wardeer moet jy hom end uit luister. Hy het n baie interesante nadraai. Ek self is in die tegnologie en het net weer op nuut besef hoe ontbloot mens eintlik is.

Baie beter as wat ek gedink het.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dié is ń besonderse boek wat geskryf is met fyn detail. Pasop om deurmekaar te raak - elke hoofstuk wat se naam nie "Log file" in het nie, is die hoof storielyn. As jy reg is om die angs en spanne saam die karakter te voel, saam te lag deur tienergedagtes en graag ń "blokkieraaisel-speurverhaal" gevul met geheime te lees, stel ek dit 100% voor. Nog ń top gehalte produksie van Fanie Viljoen.

Graad 10 Leerder van Walvisbaai, WBPHS, 2018. Rvdm

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I dislike how it ended needs a second book telling the story of Echardt and his father and what happened to him

the last 3 chapters and the twist

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het gehang aan elke liewe woord. Ons het hierdie jaar in my matriekjaar hierdie boek as voorgeskrewe gekry. Ek het nog nooit enige van hierdie boeke by die skool interessant gevind nie, maar hierdie het behoorlik my laat wegraak in die storie. Asof ek self daar was. Ek het dit gate uit geniet.

WAT 'N VERHAAL

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Me and my learners just loved this! We loved every minute of this book. Excellent!

Well done!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I think there should be a number two of this book . I'l like it.

loved it.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Plot twists is definitely an attention grabber.
Started off slow but the story quickly accelerated into a roller coaster of a ride.

Absolutely outstanding

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Middelmatige ontspanning. Die enigste goei punt van die boek is die navorsing wat gedoen is oor hacking. Storie is flou met baie los drade aan die einde. Hoe hierdie boek as n voorgeskrewe boek vir Matrieks aangewys is, weet ek nie. Geen dieper impak/betekenis gelykstaande aan n voorgeskrewe boek soos Kringe in n bos nie.

Middelmatige bubblegum vermaak

Something went wrong. Please try again in a few minutes.