Fiela se kind [Fiela's Child] Audiobook By Dalene Matthee cover art

Fiela se kind [Fiela's Child]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Fiela se kind [Fiela's Child]

By: Dalene Matthee
Narrated by: June van Merch
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $19.60

Buy for $19.60

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

About this listen

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon ´n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry. En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Dalene Matthee (P)2019 Tafelberg
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
All stars
Most relevant  
Loved the story line. The reading was done with so much perfection. Rather interesting.

Overwhelmed with emotions...

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I loved this book. It waa such a lovely story.The narration was also very good.

Excellent book

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

this narater is the absolute best, able to bring life to all the characters

great book

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Na jare in die buiteland woon, het ek Afrikaanse luisterboeke ontdek. Fiela se kind is vir my die allermooiste; ryk met detail van die Knysna gebied. die groeiende ekonomie. Ontwikkeling van paie, skeepsvaart en loots deur die skeur tussen die see en die lagoon, volstruis en bosbou bedrywe. kontras tussen ope vlaktes van Langkloof en die digte Knysna bos met sy olifante, louries, bloubokkies en arme houtkappers. Die wet. Rykes, armes, bruin, wit. kinders wat hard moet werk. Famielies, moeders, vaders en die liefde ...

Mooiste luisterboek ooit l

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Such a pleasure and joy to listen to this Afrikaans Classic. Insightful the different ways life unfolded for the different classes, in that remarkable place in our country, Knysna.

A mother’s unwavering love.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Such a heartrending tale of a boy in Africa🥰 loved it! beautiful language. i loved being able to listen to an Afrikaans book on audible!!

Goeie afrikaanse oudio boek! good afrikaans book!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die storie is tydloos..
Dalene Mattee se skryfkuns stel nie teleur nie.
Die luisteraar sal lag, huil, spanning ervaar, woede, wrewel wat lei tot vergifnis is vrymakende liefde

Puik puik puik literatuur


Boeiend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

June van Merch se voorlesing is uitstekend. Dit is ‘n klassieke Suid-Afrikaanse storie, is welbekend en die temas bly betekenisvol. Die karakters is so eg en menslik en word op ‘n aardse manier voorgestel. Die leser kan vereenselwig in elkeen met sy foute, vrese en bekommernisse, liefde en vreugdes. Dit is absoluut die moeite werd om te luister!! 12 uit 10!

Eg Suid-Afrikaanse storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Hoewel ons die verhaal geken het kon ons hele gesin nie ophou luister nie. Boeiende verhaal, uitstekend voorgedra.

Uitstekende verhaal en voorlesing

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dit was baie spesiaal. Net d ding om corona inperking ook spesiaal te maak!
Ek & Nellie het dit saam geluister. Saans as ons gaan slaap. Met oorfone terwyl ons die 1 km sirkelstap in die kompleks doen.. soggens & middag.
Die storie was interessant. Die beskrywing van die boslewe van destyds, is kleurvol gedoen. Die storie-lyn het ons aandag gehou. Ons het elke oomblik geniet.
Die voorleser was baie goed. Mens kon die verandering in atmosfeer, in haar stem hoor.
Baie geluk. Dit is puik. Dankie vir d geskenk op my verjaardag.

My 1ste audio boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews